Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


United Stones kry bevordering

United Stones kry bevordering
 
2008-09-25


UNITED STONES van Wellington- rugbysone het die naweek vir Young Eagles van Paarl-sone met 10-5 geklop.

Dit was ’n harde wedstryd tussen die twee kampioenspanne met die span van Wellington wat uiteindelik net te veel skietgoed vir hul opponente gehad het. United Stones word, na dié oorwinning, bevorder na die eerste liga.

Op 4 Oktober speel Stones in ’n kampioenskapstoernooi wat op Ceres plaasvind.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za