Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Treine tref twee

Treine tref twee
 
2005-07-21


TWEE mans het die naweek in afsonderlike voorvalle voor treine gesterf.

In die eerste voorval is Salabuye Makeke (36) net na 21:00 Saterdagaand deur ’n trein getref. Dit het in die omgewing van Drommedarisstraat, Mbekweni gebeur.

Makeke het in Nederpark 114 gewoon.

* ’n Onbekende man is ook Vrydagnag deur ’n trein getref op die spoorlyn noord van Huguenot-stasie.

Enigeen met inligting kan kapt Klaas Cloete of insp Ghita Killian skakel by 807-4055.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za