* Tolpad: hierdie land van ons loop af op ’n Diktatorskap want sy mense het geen sê meer! Zandri.
* To protest against the toll we should also act like hooligans and toyi-toyi to raise our voice.
* Paarl spog met Cultivariafees, maar kyk ons strate is vol gate.
* The gold medal winner story of Ernst van Dyk should have been front page. Well done sir, you did us proud
* Ai, waar moet ek ‘n ekstra R1000 per maand vir tolgeld kry?
* Graag wil ek die maatskappye wat die Feed our Nation Food Project ondersteun, net sê, hulle verkoop die skenkings R5 stuk...
* Die Here seën eerlikheid, nie korrupsie nie. Daarom bid ons vir Skwatsha.