Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoekom so mors?

Hoekom so mors?
 
2008-10-02


WAT is mooier en gesonder as om op ’n Sondagmiddag by die Paarlse Arboretum langs die Bergrivier te gaan stap? (Moenie bang wees nie - vat ’n hond of vriende saam).

Die Paarl het so baie - wat die natuur betref het ons drie skenkings wat waardeer moet word: Paarlberg, die Bergrivier en die Arboretum (die eerste twee was altyd daar en is van Bo geskenk).

Wat egter bitter liederlik is, is die gemors van papiere, stukkende bottelskerwe en rommel by die toegangshek van die Arboretum naby die Paarl Rugbyklub. Dis skandalig!

’n Hele paar dromme sal miskien ’n bietjie help, hoewel dié wat daar so mors hulle seker nie veel daaraan sal steur nie.

Ons Munisipaliteit sal moet optree of optel, veral Maandae ná die naweek.

Kry skaam




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za