Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kleurvolle elegansie

Kleurvolle elegansie
 
2008-10-02


DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 19:00 in die NG saal van die NGK Drakenstein te Denneburg.

Lede word hartlik uitgenooi om lynrangskikkings te doen.

Die demonstrasie sal “kleurvolle elegansie” deur Pieter en Bessie van Zyl wees.

Vir meer besonderhede oor die byeenkoms, skakel Erika Mouton-Griffiths by 021-981-9727 of 082-852-6661.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za