Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diabete en mediese fondse

Diabete en mediese fondse
 
2008-10-02


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep hou hul laaste vergadering vir die jaar Woensdag 15 Oktober om 19:00 in die Holy Trinitysaal in Hoofstraat, Paarl.

Die onderwerp is mediese fondse en word aangebied deur Sakkie de Villiers van De Villiers Heath Care.

Bring enige diabeet of belangstellende saam om hierdie vergadering by te woon.

Nuwe diabete is welkom om aan te sluit.

Die volgende vergadering vind plaas Woensdag 21 Januarie en die onderwerp is etikettering.

Vir navrae, skakel Kamaretha Beckert by 021-871-1808 of Gerrit Malan by 021-971-1389




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za