Innerlike skoonheid
2008-10-02
DIE ACVV Noorder-Paarl bied ’n oggend van innerlike skoonheid aan by die NG Kerk Toringkerksaal Woensdag 8 Oktober om 09:30. Die spreker is Lona Liebenberg. Almal in die Drakenstein-area word uitgenooi om hulself te bederf vir slegs R10. Vir meer inligting en besprekings, skakel Isobel Heunis by 021-872-3487.
More
News
|