Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesondheidsdag vir gesin

Gesondheidsdag vir gesin
 
2008-10-02


ALLE vroue en kinders in die Drakensteinarea word uitgenooi na ’n Vroue- en Kindergesondheidsdag by TC Newman Hospitaal in Paarl-Oos op Saterdag 11 Oktober van 09:00 tot 15:00.

Vir die vroue sal daar beskikbaar wees papsmere, borsondersoeke, noodkontrasepsie, gesondheidsondersoeke soos bloeddruk- en suikertoetsing.

Vir die kinders sal beskikbaar wees immunisering, ontwikkelingsondersoeke en vroeë opsporing van tandprobleme.

Daar sal ook pret wees soos ’n springkasteel, musiek en geskenkpakkies.

Inligting ten opsigte van dwelm- en alkoholmisbruik, verkragting, molestering en mishandeling, toelaes vir kinders en oppassers, pensioene, gesonde dieet en TB, HIV /Vigs sal ook beskikbaar wees.

Vir navrae, skakel Wilma Driver by 021­872-1711 uitbreiding 2440 of Kay Simpson by 021-872-1711 uitbreiding 2458.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za