Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Die Kaalkop Waarheid sing

Die Kaalkop Waarheid sing
 
2008-10-02


DIE agtstuk musiekgroep van Pretoria wat nou al vir amper tien jaar lank oorspronklike Afrikaanse musiek maak, Die Kaalkop Waarheid (DKW), tree op by die Klein Libertas Teater op Stellenbosch op Maandag 8 Oktober om 20:15.

Die Kaalkop Waarheid se genre is uniek in die Suid-Afrikaanse mark en kan as Afrikaanse akoestiese big band folk-rock musiek beskryf word.

Die lirieke, meestal uit die pen van Nardus du Plooy, handel oor alledaagse lewenservarings en is gevul met nostalgie, liefde en rooiwyn.

Kaartjies kos R60. Vir besprekings, skakel 021-883-8164.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za