Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bespreek stalletjies vir die Liggiesfees

Bespreek stalletjies vir die Liggiesfees
 
2008-10-02


BESPREKINGS vir stalletjie open op Maandag 6 Oktober vir die Drakensteinse Liggies­fees.

Die Liggiesfees vind plaas 28 November in Wellington, 5 en 6 Desember in die Paarl, 12 Desember in Saron en 13 Desember in Gouda.

Aansoekvorms is beskikbaar by Silver Solutions CC 1823 geleë op die hoek van Swartvlei- en Versterstraat, Paarl oorkant Pick ’n Pay parkeerarea.

Skakel 021-872-9799 of faks 021-872-5292 of 082-844-9847.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za