Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arno Jordaan sing in die Paarl

Arno Jordaan sing in die Paarl
 
2008-10-02


DIE sanger Arno Jordaan tree op by Laerskool Noord-Eind op Donderdag 16 Oktober om 19:00 ten bate van Boland ringbal/korfbal.

Kaartjies is beskikbaar teen R80 en indien jy ’n VIP sitplek (eerste vier rye) in die saal wil bespreek, sal dit R100 wees.

Vir besprekings of navrae, skakel Sylvia by 082-5131-464 of 021-864-1312. Verversings sal te koop aangebied word.

’n T-hemp van Arno sal uitgeloot word, so bring ’n ekstra R10 vir ’n kans om sy hemp te wen.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za