CD bekendstelling in die Meul
2008-10-09
KLOPJAG kom stel hulle splinternuwe CD bekend by die Ou Meulteater môre om 20:00.
Die klank mix is heerlik, en op die verhoog veral is dit indrukwekkend hoe dit als saamwerk.
Jy het ’n tjello en ’n keyboard, ’n metal drummer, drie kitaarslaners, ’n bekfluit en ’n Bam wat een van daai bassists is met presence, wat dinge doen wat jou aandag trek.
Kaartjies kos R40.
Vir besprekings, skakel Vicky Stemmet by 083-564-0056
More
News
|