Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsuitstalling

Kunsuitstalling
 
2008-10-09


TWEE bekende plaaslike kunstenaars, Hannes van Zyl (skilder) en Ralph Johnson (keramiek), span saam vir ’n uitstalling by die galery op Grande Provence in Franschhoek.

Die uitstalling word op Sondag 19 Oktober om 11:00 deur Dawid Ras geopen en duur tot Woensdag 12 November (daagliks 10:00 to 18:00).

Van Zyl se werk is ingesluit in verskeie Suid-­Afrikaanse openbare versamelings sowel as plaaslike en internasionale private versamelings.

Die keramiekkunstenaar Johnson se werk is opgeneem in verskeie versamelings, onder andere die Durbanse Kunsgalery en Iziko se Kultuurhistoriese Keramiekversameling in Kaapstad.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za