Agter glas
2008-10-09
Die bekende Elzabé Zietsman sing op 13 Oktober om 20:00 in die Breytenbach-sentrum se teaterkafee, Die Bôrdienghuis, met deernis oor die gewone mens, die man op straat, die persoon langs jou.
Sy is soms krities, dog is daar ’n goeie porsie selfspot, lekker-indie-stoel-sit lagtye.
Kaartjies is R80 en kan bespreek word by 021-873-2786
More
News
|