Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kamers vol geskenke

Kamers vol geskenke
 
2008-10-09


DIE resep agter die sukses van die geskenke-gebeurtenis, Kamersvol Geskenke, wat vanjaar vanaf 29 Oktober tot 2 November by Simondium Country Lodge aangebied word, is om iets te skep uit niks.

Maar méér nog, om van die alledaagse dinge kuns te maak en om jou talente te ontsluit.

Behalwe die eksklusiewe geskenke, idees en smake, bied Kamersvol ook vanjaar boeiende werkswinkels aan.

Daaglikse toegang is 09:30 tot 18:00, Sondag 09:30 tot 16:00.

Koste is R25 (ingesluit ’n geskenkesak vol verrassings), asook toegang tot die restaurant.

Vir meer inligting, kliek op www.kamersvol.com, stuur ʼn e-pos na info@kamersvol.com of skakel Amelia by 072-224-7674.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za