Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Duitse Kerk in die Paarl hou basaar

Duitse Kerk in die Paarl hou basaar
 
2008-10-09


DIE Duitse Kerk bestaan al vanaf 1880, en omdat Duitsers inherent gesellig is, het hulle maar gereeld een of ander fees gevier.

Hierdie jaar se Duitse Kerkbasaar vind Saterdag in Meulstraat, Paarl, plaas vanaf 09:00.

By dié gesellige fees is heerlike Duitse gebak beskikbaar: van kaaskoek tot scwarzwald kirschtorte en apfelkuchen.

Daar sal ook ’n vleistafel, ’n vragmotor vol plaasgroente en plantjies vir die lentetuin wees.

Moenie vergeet van die naaldwerk, geskenke, snuisterye, delicatessen, die prettige tombola en groot boeke-tafel nie.

Lekker eet en drink is ook sinoniem met Duits wees, geniet dus ’n tipiese bord Duitse kos, waaronder bratwurst, koffie en koek, en natuurlik die yskoue bier, bohle en wyn in die samekomstent.

Daar is ook genoeg aktiwiteite vir die jong- en kleinspan, want die Duitse basaar is ’n familiefees.

Almal is welkom.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za