Voedsel en wyn
2005-07-21
MALMESBURY gaan die naweek van 19 en 20 Augustus weer in rep en roer wees met die jaarlikse Voedsel- en Wynfees.
Een van die hoogtepunte is die tentoonstelling van toeka tot nou se Volkswagen kewers die Saterdag.
Deelnemers betaal R40 en dit sluit hul toegang in. Die kontakpersoon is Marius Ras, 082-331-5113 of 022-487-2150 (nu).
Daar is nog ’n beperkte getal kosstalletjies oor. Bespreek by Malmesbury Museum (022-482-2332) of Bebbie Keulder (073-222-7848).
More
News
|