Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Streekspanne vereer

Streekspanne vereer
 
2008-10-09


DIE beker-uitdeling van die Paarl Rugbystreek word Saterdag aangebied in die Gemeenskapsaal.

Bekers vir die liga, uitklop en sewe-aan-’n-kant toernooi, vanaf o.12’s tot senior spanne, word aan die wenklubs oorhandig.

Die Paarl Rugbystreek sal ook erkenning gee aan spelers vir hul bydrae tot die Streekspan. Almal is welkom en toegangsgeld beloop R20.

Vir verdere navrae, skakel 082-731-4879 of die klubvoorsitters.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za