Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moenie hulle vertrou nie

Moenie hulle vertrou nie
 
2008-10-16


EK wil net mense waarsku teen ’n firma van Mitchells­plein wat van huis tot huis gaan in Paarl-Oos en vir mense aanbied dat hulle vir hulle ’n plakkaatgrootte vergroting sal maak van hul foto’s van hul geliefdes vir die prys van R500.

Ek het maande gelede my oorlede babatjie se foto vir hulle gegee (my enigste), en toe afbetaal sodat ek die vergroting kan kry. Maar al wat uitkom is hulle. Toe ek bel, toe weet hulle nie waar die foto is nie.

Uiteindelik kom vertel hulle vir my na maande dat ek nog nie genoeg betaal het nie, en hulle hou die foto terug as versekering dat ek gaan betaal. Dis afpersery.

Nou hoor ek jy kan by ’n fotowinkel in die Paarl ’n plakkaat laat maak vir R80! Selfs al word die foto elektronies verbeter, hoef dit darem nie soveel te kos nie!

Moet asseblief nie vir Sherrol en Desiré van hierdie firma, Photoman van H2 Alfastraat, Beacon Valley Industria, vertrou nie. Dis net ’n geldmakery.

Baie hartseer




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za