Kerkdiens
2008-10-16
ALLE plaaslike matrikulante en hul ouers word uitgenooi na ’n kerkdiens Sondagoggend om 09:45 in die Strauss-saal, Paarl-Oos, om leerders te motiveer en onderskraag. Pastoor John Maralack is die prediker. Die matrikulante word versoek om die kerkdiens in hulle skooldrag by te woon. Kontak Ivor Collins by 082-3463-889 met navrae.
More
News
|