Heemkring vergader
2008-10-16
DIE verseboek “Songs of the Veld”, saamgestel deur Martiens van Bart, word geloods by ’n vergadering van die Drakenstein Heemkring om op Dinsdag 28 Oktober om 10:00. Dit is ’n samestelling van vergete protesgedigte geskryf deur Kaapse vroue voor en tydens die Anglo-Boereoorlog. Die Heemkring se jaarvergadering vind plaas op Dinsdagoggend 11 November om 10:00 te Hoofstraat 214, Paarl.
More
News
|