Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pretdag by kelder

Pretdag by kelder
 
2008-10-16


SATERDAG is daar groot opwinding wanneer die Laerskool Slot van die Paarl 地 pretdag vir die hele gesin aanbied by die Windmeul Wynkelder.

Daar sal 地 potjiekoskompetisie wees, asook 地 beesloopkompetisie (wanneer Joep die bees sy ding gaan doen op 地 genommerde plot) met groot pryse op die spel.

Daar sal ook 地 elektroniese bul en ander kinderpret wees, asook stalletjies en verskeie kunstenaars om die mense te vermaak by hierdie heerlike gesinsdag van 09:00 tot 18:00.

Inskrywings vir die potjiekoskompetisie beloop R200 per span.

Vir verdere inligting, skakel die kelder by 021-869-8100 of kontak grethe@ windmeul.com.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za