Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wynland se gimnaste kook

Wynland se gimnaste kook
 
2008-10-16


SES gimnaste van Wynland Gimnastiekklub het van 30 September tot 3 Oktober puik gevaar by die Suid-Afrikaanse Artisties Gimnastiek-kam- pioenskappe by die Bellville Velodrome.

Larissa Burger, Aaike Gouws, Simone Wepener, Eugenie Lamprecht, Eliana Burger en Andrea du Plessis het altesaam tien medaljes by die kampioenskappe verower.

Larissa het goud ingepalm op die balk (vlak 8) terwyl Aaike brons verwerf het op die brug (vlak 6).

Simone is aangewys as die algehele SA kampioen en het goud verwerf op die balk, silwer in sprong en brons op die brug (vlak 5).

Eugenie het algeheel tweede geëindig (vlak 6) en het ’n goue medalje op die balk verower.

Eliana het ’n silwer medalje op die brug behaal (vlak 6) en Andrea du Plessis het brons verower op die balk.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za