Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
HJS se o.19A-krieketspan het Saterdag met 8 paaltjies geseëvier oor Hoër Landbouskool Boland.Landbouskool se o.15A’s het met 5 paaltjies geseëvier teen HJS se o.15 A’s terwyl HJS se o.14 A’s vir Bellville geklop het.
More News