Kerk hou kermis
2008-10-23
DIE VGK Bergrivier en VGK Bovlei hou saam kermis op 8 November van 10:00 by St Alban’s Laerskool op Wellington. Die eregaste is Christi en Nico Panageo (Karien en George van 7de Laan). Daar sal sport, ’n idols-kompetisie, hondevertonings, trompoppies en baie pret vir die kinders wees. Stalletjies sal ’n verskeidenheid produkte te koop aanbied. Vir meer besonderhede, skakel Sean Fortuin by 073-890-9383.
More
News
|