Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeug word agente van verandering

Jeug word agente van verandering
 
2008-10-23


DIE Verenigende Christen Studentevereniging (VCSV) bied ’n Leierskapsontwikkelingskamp vir jeugleiers van kerke aan van 31Oktober tot 2 November in Bainskloof.

Die tema van die kamp is “Agente van verandering”. Die doel van die kamp is om kerkjeugleiers toe te rus met verskillende leierskapsvaardighede om strategiese agente van verandering binne die kerk te wees.

Onder andere gaan daar gefokus word op leierskap, strategiese beplanning, programbeplanning, selfbeeld en spandinamika.

Die koste beloop R250 per persoon. Vir enige verdere inligting en inskrywingsvorms, skakel Daryl Garland by 079-138-6795 of stuur ’n e-pos na daryl@vcsv.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za