Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Muurbalspelers presteer

Muurbalspelers presteer
 
2008-10-23


JUNIOR muurbalspelers van die Boland, WP, SWD en OP het onlangs teen mekaar kragte gemeet in die Grays Paarl Junior Ope.

Altesaam honderd spelers het in dié ope deelgeneem.

Elda Meyer (HMS, dogters o.11) en Marius van Rensburg (HJS, seuns.o.14) het albei silwer medaljes verwerf, met Melissa Oettle (Hugenote Hoër, d.o.16) en Lizanne Vlok (La Rochelle, d.o.19) wat goud ingepalm het.

Luzaan du Plessis (Gim, d.o.19) en Pikkie Swanepoel (HJS, s.o.19) het brons medaljes gewen.

* Paarl Muurbalklub hou Saterdag hul finale klubkampioenskappe en algemene jaarvergadering.

Kaartjies is beskikbaar by die klub. Kontak Corlia by 021-872-5627.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za