Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Landlopers pak mekaar vroeër

Landlopers pak mekaar vroeër
 
2005-07-21


ATLETE wat voorberei vir vanjaar se SA Landloopkampioenskappe moet kennis neem dat dié byeenkoms vanjaar een week later plaasvind as wat aanvanklik deur Atletiek Suid-Afrika (ASA) aangekondig is.

Die kampioenskappe sal op 17 September op die Tempe Weermagbasis in Bloemfontein plaasvind.

Weens die verandering sal die Boland Landloopkampioenskappe ook ’n week later plaasvind op Saterdag 13 Augustus by die Allandale Korrektiewe Dienste se terrein in Paarl.

Om die atlete te help in hul finale voorbereiding vir dié byeenkoms word twee landloopbyeenkomste beplan.

Die eerste vind Saterdag op Coetzenburg, Stellenbosch, plaas.
Die tweede byeenkoms sal op 30 Julie op die skouterrein in Riebeek-Wes aangebied word.

Albei byeenkomste begin om 10:20.

Vir navrae, skakel Richard Stander by 072-347-8964.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za