Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Droom-uitstalling

Droom-uitstalling
 
2008-10-23


DIE Bloemfonteinse kunstenaar Esté Mostert bied ’n solo-kunsuitstalling aan van Donderdag 30 Oktober om 19:00 tot Saterdag 1 November te Mooikelder plaashuis buite die Paarl.

Die uitstalling, met isoteriese droomfigure en landskappe, is die produk van sielsgoed, droomwêrelde en alledaagse impressies wat uit jare se belewenisse saamgestel is.

Vir navrae, skakel Johan by 082-457-5380.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za