Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2008-10-30


* Alle spelers van Paarl Rugbyklub moet Donderdag 6 November (18:30) by die klubhuis bymekaarkom vir die ontmoeting van die afrigtingspan. Beplanning rondom die nuwe rugbyseisoen sal ook bespreek word.

* Hillcrest United hou Vrydagaand hul jaarlikse beker-uit- delingsfunksie in die Wellington Stadsaal. Die Unity Brass Band gaan die musiek verskaf en toegang is R60. ’n Bus gaan volgens die taxi-roete om 19:00 beskikbaar wees. Daar sal iets te ete aangebied word en ook ’n kontantkroeg.

* Young Standars rugbyklub hou môre-aand sy beker-uitdeling by Paarl krieketklub om 19:00. Toegang is R30. Die juniors ontvang ook toekennings vanaf 14:00.

SWIMMING

The eighth annual Winelands Mile open water swim takes place on Saturday at the Ashanti Wine Estate in Sonstraal Road, Klein Drakenstein. The 200m Junior Swim starts at 10:00, the One Mile Swim starts at 10:30 and the 4x200m relay starts at 12:00. Entries will be accepted until 10:00 and 11:30 respectively on the day of the event. Entries can be sent to davidvfrost@gmail.com.

NETBAL

Boland Netbal vier môre sy 50ste bestaansjaar by King Protea in Paarl (19:00). Koste is R100. Kontak 083-462-6311.

SPORTFORUM

Die Paarl Sportforum hou vanaand om 19:00 sy kodevergadering in die Gemeenskapsaal. Kontak 082-305-1643.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za