Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Padwedlope by Dwarsrivier

Padwedlope by Dwarsrivier
 
2008-10-30


DIE Dwarsvallei Atletiekklub bied Saterdag hul derde jaarlikse padwedlope oor 21,1km, 10km en ’n pretloop oor 5km aan.
Die wedlope sal plaasvind volgens die reëls van Atletiek SA en Boland Atletiek.

Inskrywings kan nog op die dag van die wedloop gedoen word vanaf 05:30 tot 07:15 by die Dwarsrivier Sportkompleks op Pniel.

Die wedloop neem deelnemers deur die skilderagtige roete van Pniel, Kylemore en die Boschendal-landgoed.

Die roete is vinnig en plat en kan as ’n gulde geleentheid gesien word om persoonlike tye te verbeter.

Die 21,1km halfmarathon spring 07:30 weg, gevolg deur die 10km om 07:45 en die pretloop om 08:00.

Medaljes sal oorhandig word aan almal wat die wedloop voltooi.

Kontak Nolan Hendon by 072-785-6529 of Rowina by 072-576-9900 vir navrae.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za