Uit die lewe van Maria
2008-10-30
DS Jaco Thom vertel meer van sy nuwe boek “Uit die Lewe van Maria” by ’n ACVV algemene vergadering in die Toringkerksaal, Woensdag om 09:30. Hierdie is ’n geleentheid om die skrywer van vele boeke oor Bybelfigure te beleef en sommer so in die Kersfeesstemming te kom. Kom deel aan samesang en geniet ’n koppie tee saam. Skakel 021-872-3487.
More
News
|