Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beraders gesoek

Beraders gesoek
 
2008-10-30


KINDERSORG Paarl is op soek na vrywilligers in die gemeenskap om op te lei as beraders om gesinsgeweld te hanteer.

Die doel van die projek is om vrywilligers op te lei en toe te rus met die nodige kennis ten opsigte van die voorkoms en oorsake van gesinsgeweld, asook moontlike optrede ter beskerming van die slagoffers.

Skakel MA Isaacs by 021-862-6182 of 078-5080-794 vir meer inligting.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za