Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontbyt op die plaas

Ontbyt op die plaas
 
2008-10-30


KOM geniet ’n stylvolle vonkelwynontbyt met vermaak deur Egoli ster Sarah Theron, op Saterdag 8 November om 09:30 tydens die Bien Donné Expo in Simondium.

Elsabé Aldrich, bekende motiveringspreker, sal die dames toespreek, en Erika Obermeyer, 2008 Landbouweekblad Vrouewynmaker van die Jaar, sal vertel van haar werk in die Graham Beck kelder en die wyne waarvoor sy verantwoordelik is.

Die oggend beloof om propvol pret te wees, met gelukkige trekkings en geskenkpakkies vir die gaste.

Na afloop van die ontbyt sal daar baie te doen wees vir gaste, onder meer ’n wyn- en plaasmark om in rond te snuffel, ’n kaasproe, ’n tuinmaakdemonstrasie en nog baie meer.

Kaartjies kos R120 per persoon, wat toegang tot die res van die ekspo insluit. Skakel Elmarie by 021-855-4750 om te bespreek.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za