Jong rygbyspeler in realiteitsprogram te sien
2008-10-30
DIE jong rugby speler, Keenan Mark Abrahams (17), van Klein Nederburg Sekondêr, is een van 32 finaliste in die realiteitsprogram op SABC 2, Up & Under (Saterdae om 18:00). Die doel van die program is om jong, talentvolle, spelers te identifiseer en bloot te stel aan wêreldklasafrigting. Die finale 32 spelers is deur die voormalige Springbokspeler, Pieter Muller, en die Bryan Habana Stigting gekies.
More
News
|