Kunskalender
2008-10-30
* BLOMMEKLUB. Die Paarl Blommeklub hou hul jaarlikse afskeidsfunksie Dinsdagaand om 19:00 in die NG Kerksaal Drakenstein te Denneburg. Lede word uitgenooi om ’n uitruilgeskenkie, Kersfeesrangskikking en ’n eetdingetjie saam te bring. Vir meer besonderhede, skakel Erika Mouton-Griffiths by 021-981-9727 of 082-852-6661.
* LIVE BAND. Local singer Loren Erasmus will perform with a live band at Hot Berry Café in Paarl Saturday at 20:00. Entry is R50. For enquiries, phone 072-760-6389 or 083-414-7530
* TAALMONUMENT. Die Taalmonument op Paarlberg sal gedurende die somerseisoen, tot 30 April, daagliks vanaf 08:00 tot 20:00 oop wees vir besoekers. Die nuwe restaurant by die Taalmonument, Uit die Bloute, sal tot 20:00 oop wees. Skakel 021-872-3441. Vir besprekings by restaurant, skakel 021-863-2800.
More
News
|