Obsessie met Als
2008-10-30
Die Paarlse band, Obsessie met Als, tree môre om 21:00 op in die Ou Meul-teater in die Paarl.
Hierdie groep, Heinrich “Vollie” Volschenk (dromme), Pierre van der Naam (stem/kitaar) en Evan Scheepers (baskitaar) se rock show kos R30.
Skakel 083-658-1622 vir besprekings.
More
News
|