Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wag al lank vir huis

Wag al lank vir huis
 
2008-10-30


EK woon al vyftien jaar in ’n sinkhok in ’n agterplaas met vier kinders in die huis.

Ek het in 1997 aansoek gedoen om my naam op die behuisingswaglys te plaas.

Gedurende 2002 het ek gaan seker maak of my naam nog steeds op die waglys is.

Die mense wat werksaam is in die behuisingskantoor het my meegedeel dat sommige van die persone se name nie meer op die lys verskyn nie, en ek moes met groot skok verneem dat my naam ook onder hierdie mense is.

Ek moes weereens my naam op die lys plaas in 2002 (verwysingsnommer 660). Ek wil vra dat die Munisipaliteit moet aandag skenk aan my probleem - wanneer gaan ek gehelp word? Kevin AndersonAnthony Sauls, munisipale woordvoerder reageer: Die aangeleentheid word ondersoek en terugvoering sal gegee word sodra die ondersoek afgehandel is.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za