Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ouers moet leer

Ouers moet leer
 
2008-10-30


EK maak gebruik van Metrorail en Maandagmiddag 20 Oktober, het ek geskok gesien hoe ’n ouerpaar rustig toekyk hoe hul seuntjie bo-oor ’n geel Renault en ’n nuwe Ford Bantam bakkie, wat voor die stasiekantoor te Wellington geparkeer was, se masjienkappe stap.

Asof niks gebeur het nie klim hulle met ’n glimlag op hul gesigte, in hul wit CN Opel Astra.

Nou vra ek: As jy nie jou kind kan leer om iemand anders se eiendom te kan respekteer nie, hoe sal hy eendag sy eie asook jou eiendom kan respekteer?

Doen nou iets daaraan, anders pluk jy eendag vrot vrugte van daardie boompie van jou.

Wellingtonner wat omgee




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za