Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bo blink, onder slinks

Bo blink, onder slinks
 
2005-07-28


INWONERS van die Paarlse middedorp is aan die deurloop onder die slinksheid van ’n vrou.

Die vrou doen haar voor as ’n voornemende koper van ’n woonstel en versoek dan inwoners van die blok om hul woonstel aan haar te wys.
Wanneer sy die woning verlaat het, besef die goedgelowiges dat hul selfone, beursies en juweliersware verdwyn het.

Die vrou word beskryf as bruin van kleur, in haar vroeë 30’s, netjies in ’n leerbaadjie en denim romp, en met langerige hare wat vasgemaak is.

Sy beweer ook by koshuise in die Hospitaalstraat omgewing dat sy haar kind wil inskryf, en die kamers wil sien.

Inligting kan gegee word aan insp Robert Muller by 807-4000.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za