Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstekende diens hier

Uitstekende diens hier
 
2008-11-06


EK was onlangs in Optenhosp herstelsentrum in die Paarl opgeneem. Ek glo daar is min mense wat bewus is van hierdie uitstekende fasiliteit en wat dit behels.

Graag wil ek vir die personeel vanaf skoonmakers tot topbestuur by Optenhosp bedank vir die manier wat hulle na ons omgesien het.

Hulle is regtig soos engeltjies, so onbewus van wat hulle vir ons beteken. Altyd netjies, altyd vriendelik en ywerig om na ons behoeftes om te sien. Gedurende ons opname hier het ons net positiewe ondervindings ervaar.

Dit is wonderlik om te weet dat daar sulke mense is om na jou om te sien, veral wanneer jy so afhanklik is van ’n ander persoon.

Maurice Peach




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za