Sakelui byeen
2008-11-06
DIE volgende vergadering van die Paarlse Sakekamer vind plaas Dinsdagaand om 19:00 by Droomers Nissan in Hoofstraat, Paarl. Die spreker is Iain Smuts, ’n kun- dige in persoonlike belasting, oor “The Banking Miracle and Other Myths - small business survival in turbulent times”. Lede (gratis) moet bespreek by Elma Brand by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za voor die naweek.
More
News
|