Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerk hou pretloop in Paarl-Oos

Kerk hou pretloop in Paarl-Oos
 
2008-11-06


DIE Gathering Wholeness Sentrum in die Paarl bied Saterdag 15 November ’n pretloop aan om 08:30 wat begin by die kerk in Orleanslaan 32.

Die pretloop sal gehou word om die gemeenskap van New Orleans en naburige woonbuurte te verenig vir die bou van ‘n jeugsentrum vir jongmense in die Paarl en omgewing.

Registrasiegelde vir die pretloop is R10.

Registrasie begin die oggend 08:00.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za