Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Danie Botha tree op by die Protea Aanbidding-sentrum Saterdag om 18:30 as deel van die kerk se 90ste bestaansjaar vieringe. Kaartjies kos R20. Kerrie en rys sal te koop wees teen R15. Sondag is feesdienste om 08:45 en 18:45 en die spreker is dr Isak Burger.
More News