LONE- EN ADMINKLERK
2008-11-06
LONE- EN ADMINKLERK
Betroubare, volwasse persoon verlang op ‘n plaas net buite Suider-Paarl. Ondervinding van Donkerhoek lone & Excel is ‘n vereiste.
Persoon moet ten minste 5 jaar ondervinding van kantooradministrasie hê en oor goeie menseverhoudinge beskik. Moet onder druk kan werk en syfervaardig wees.
Pos behels: Daaglikse verwerking van baie lone
Bestuur van plaaswinkel
Allokeer van kunsmis & chemiese middels.
Skakelbordhantering
Algemene kantoorwerke.
Eie vervoer is ‘n vereiste
Faks verkorte CV met kontakbesonderhede asook salaris verlang na 021-863-2632 of e-pos na billyb@vodamail.co.za
More
News
|