Reik na herstel
2008-11-06
DIE BorskankerOndersteuningsgroep se afsluitingsvergadering vind plaas Donderdag 13 November om 10:00 in die Medi-Clinic raadsaal. Pieter Coetzee, “die Blommeman”, is die spreker en borskankerpasiënte word uitgenooi na die vergadering. Skakel Hannalie Vergottini by 083-336-8695 of Ingrid Rossouw by 021-872-5550.
More
News
|