Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2008-11-06


ONTVANGSDAME/
ADMINISTRATIEWE
BEAMPTE

benodig in die Wemmershoekarea:

Vereistes:
Kode 8 lisensie • Vlot tweetalig wees
Ten minste 2 jr praktiese werkservaring Pastel • Excel

Ander pligte sluit in:

Plaaslone
Gastehuisbesprekings
Algemene adminpligte

Stuur 'n verkorte (2 bladsye) CV na 021 867 0210 of epos aan guesth@new.co.za.

Indien u nie van ons hoor teen 30 November 2008 nie, was u aansoek onsuksesvol.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za