INGESKREWE STAFVERPLEEGKUNDIGE
2008-11-06
ACVV HUIS VERGENOEGD PAARL
INGESKREWE STAFVERPLEEGKUNDIGE
Toepaslike opleiding en ondervinding is ‘n vereiste.
Diens aanvaar op: 1 Januarie 2009
Sluitingdatum van aansoeke: 14 November 2008
Stuur CV aan: Die Sekretaris, Posbus 118, Paarl, 7620 • Faks: 021-872-5834 • E-pos: hvg3@lando.co.za
Indien u nie voor 28 November 2008 ‘n antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|