Bouers getref
2008-11-06
BOUPERSELE is die nuutste teikens van diewe. Ontwikkelings soos Vredezicht in Wellington het onlangs deurgeloop, toe diewe snags die houers op die boupersele oopgebreek het en weggekom het met gereedskap. Die polisie maan die publiek om die onwettige verkoop van sulke toerusting aan hulle te rapporteer. Insp Balie Cupido kan geskakel word by 021-864-9600.
More
News
|