Gesamentlike kermis
2008-11-06
’n GESAMENTLIKE kermis deur die VGK gemeentes van Wagenmakersvallei en Bergrivier vind eerskomende Saterdag van 10:00 op die terrein van die St Albans Primêre Skool op Wellington plaas. Emo Adams tree om 19:00 in die CP van der Merwe-saal op.
Kaartjies kos R70 by Rita Andreas by 078-282-9223.
More
News
|